Subscribe by Email

Tot verdere kennisgewing gesluit

ChapmansPeak-copy3Die Chapman’s Peak-pad is weens swaar reën tot verdere kennisgewing gesluit.

Die provinsiale departement van vervoer en openbare werke sê die pad is te gevaarlik vir verkeer en Entilini – die konsessie wat die pas namens die Wes-Kaapse regering bestuur – sal die toestand monitor.

Woordvoerder Byron la Hoe sê motoriste word aangeraai om van die Ou Kaapse Weg gebruik te maak