Subscribe by Email

Tornado tref die ooste van Gauteng

TORNADO‘n Tornado en hael het dele van die Gautengse Oosrand vandag getref. Die dak van die Phumulani-winkelsentrum in Tembisa het ingeval en verskeie mense is beseer, terwyl ‘n hospitaal ook beskadig is. Die Weerdiens verwag dat die huidige laagdrukstelsel gaan begin uitwyk na die Oos-Kaap. Volgens weervoorspeller Edwin Thema sal swaar donderbuie egter eers voortduur oor Gauteng, KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Hy het twee waarskuwings uitgereik: