Subscribe by Email

‘Toetsjaar’ vir flieks in Afrikaans

2014 gaan ‘n toets- én ‘n waterskeidingsjaar vir Afrikaanse fliekgangers wees, sê Leon van Nierop, fliekresensent. “Fliekgangers gaan toon in die water steek en dit toets en nie net inspring nie.” Lees Verder

Via: Suid-Afrika