Subscribe by Email

Een van Time se invloedrykste mense

charlizeDie Suid-Afrikaans-gebore Hollywood-aktrise Charlize Theron is opgeneem in die gesaghebbende Amerikaanse tydskrif Time se lys van invloedrykste mense. Sy word vereer vir haar filantropiese werk en bydrae tot vigs-bewusmaking deur haar stigting. Die bekende filantroop Blake Mycoskie het eer betoon aan Theron en sê sy is betroubaar en uiters betrokke by haar stigting.

2 Responses to Een van Time se invloedrykste mense

  1. Gatvol

    April 29, 2016 at 1:22 pm

    Sy lyk maar maer op hierdie foto?????????????

  2. Dimitri Boer

    April 23, 2016 at 8:41 pm

    Ag haar ou moer man. Sys n ou donnerse POSER/VOORGEEER. Golly gosh sys so lief vir die swartes dat sy skoon van die goed aangeneem het as haar ou swart bondel kindtjie. As of daar nie genoeg wit kinders is wat in weeshuise sit nie.