Subscribe by Email

Tien EVV-lede verskyn in die hof

ttpxtrending226-25-09-2013-15-09-07-956Die Ekonomiese Vryheidsvegters se Gautengse sekretaris, Malesela Ledwaba, en nege ander lede van die party gaan na verwagting vandag in Vereeniging se landdroshof verskyn. Daar word beweer dat hulle ‘n lid van die provinsiale wetgewer by sy huis aangeval en probeer dwing het om uit sy posisie te bedank. Die tien word aangekla van aanranding en ontvoering.