Subscribe by Email

Terreblanche moord, oproep tot kalmte.

Mnr Eugene Terreblanche

President Jacob Zuma doen ʼn oproep tot kalmte na die wrede moord op Mnr Eugene Terreblanche, Saterdag middag op sy plaas buite Ventersdorp.

Eugene Terreblanche was gebore in 1941 op Ventersdorp.

In 1973 het hy saam met ses ander enersdenkendes, die Afrikaner Weerstands Beweging (AWB) gestig.

In 1993 het die AWB ʼn voertuig deur die deure van die Wêreldhandelsentrum in JHB gery, waar onderhandelaars besig was om ʼn nuwe SA te bedeel.

In 1994 het die AWB opgeruk na die destydse tuisland Bophuthatswana, waar 3 van sy lede voor perskameras koelbloedig doodgeskiet word.

In 1998 het Terreblanche morele aanspreeklikheid aanvaar vir die 1994 bomme wat die AWB na bewering geplant het om die eerste demokratiese verkiesing in SA te help ontwrig.

In 2001 word Terreblanche tronk toe gestuur vir die aanranding van ʼn sekuriteitspersoon.

In 2004 word Terreblanche vrygelaat uit die tronk, waarna hy op ʼn meer rustiger manier sy ideale bly bevorder.

In 2010 word hy vermoor op sy eie plaas, as deel van die 3000 plaasmoorde in SA.

Martin Plaut, ʼn annalis van BBC skryf die volgende:

Vir die meeste Suid-Afrikaners was Eugene Terreblanche ʼn stap terug na ʼn vorige era. Sy dood is egter ʼn groot negatiewe slag vir Suid-Afrika se reeds plofbare rassespanning. Daar is reeds diegene wat wil glo dat die feit dat sy aanvallers so vinnig in hegtenis geneem was, ʼn toesmeerdery van iets groters beteken.

Dit is ʼn tragiese feit dat meer as 3000 Suid-Afrikaanse boere reeds vermoor is vanaf 1994. Dit is ook moontlik dat party mense nou gaan wraak sweer. Terreblanche se begrafnis mag dalk net die vonk afgee vir hierdie sentimente.

9 Responses to Terreblanche moord, oproep tot kalmte.

  1. Shadowcat

    April 8, 2010 at 12:08 pm

    Wie de dinges dink SMART is hulle om ‘n interdik te kry teen die uitbeelding van ons ou Suid Afrikaanse landsvlag by Eugene se begrafnis? Dis ons EIE reg as Afrikaners om ons vlag te waai. Ons vlag is nie rassisties nie, dit is inderdaad ons eie erfenis. Ons vlag het absoluut niks met apartheid uit te waai nie. Hulle is buitendien nie genooi nie so vir wat wil hulle hulle lang neuse by ons insteek? Gaan vlieg man!

  2. Jan

    April 7, 2010 at 2:28 pm

    Susan ja hy was baie mens se herro en sal dit bly. Hierdie stryd is nog nie verby dit gaan nou eers begin. Al moet daar sekere suid-afrikaners met dieselfde velkleur ook deurloop. EUGENE TERRBLANCHE se dood is nie die laaste sien van die AWB nie.

  3. susan

    April 7, 2010 at 10:20 am

    Eugene Terrblanche.”Jy was , is en bly my herro.VERALTYD.3weke terug toe ek n email lees wat daai ronde kop aan ons AFIKANERS EN BOERE EN VROUE GAAN DOEN.HET EK GEDINK AAN JOU EN GESE HY MOET EERS VERBY JOU KOM.MAAR NOU IS JY WEG IN VREDE.JAMMER OOR DIE HARTSEER EN PYN WAT FAMILIE LEDE NOU MOET DEUR GAAN.EK DINK AAN JULLE

  4. Kuifie

    April 4, 2010 at 4:24 pm

    Aangeval deur Vuvu se asem. Uitlanders is gewaarsku.
    Rus in vrede oom Eugene.

  5. Ropie

    April 4, 2010 at 1:58 pm

    Ek wonder wanneer gaan President Jacob Zuma ‘n oproep doen om grondig en doeltreffend die misdaad te bestry ??

  6. Ropie

    April 4, 2010 at 12:33 pm

    Verbetering: die woord “informaie” moet natuurlijk wees: informasie…

  7. Ropie

    April 4, 2010 at 12:29 pm

    Net vir informaie: hierdie berig staan vandag op die webwerf van die grootste koerant in Vlaandere ‘Het Laatste Nieuws’:
    De Zuid-Afrikaanse extreem-rechtse leider Eugène Terreblanche, een fervent aanhanger van de apartheid, is gisteren thuis vermoord. Dat heeft de politie bevestigd. President Jacob Zuma heeft tot kalmte opgeroepen. Volgens de BBC zei Zuma vanochtend dat de moord niet tot rassenhaat mag leiden.

    Ook boerenorganisaties uit de omgeving van Ventersdorp maanden aan tot kalmte. Ze maken zich zorgen over de groeiende spanningen. De Zuid-Afrikaanse extreemrechtse beweging heeft gezegd dat de moord zal gewroken worden, maar vraagt haar leden kalm te blijven en niet onmiddellijk te reageren.

    Achterstallig loon
    De 69-jarige charismatische leider van de Afrikaner Weerstands Beweging werd in zijn boerderij in Ventersdorp, in het noordwesten van het land gedood tijdens een twist met twee van zijn bedienden, een 21-jarige man en een 15-jarige jongen, over achterstallig loon. De twee werden aangehouden op beschuldiging van moord. Politiewoordvoerster Adele Myburgh zei dat beiden tijdens een eerste verhoor hebben aangegeven dat ze voor hun werk op de boerderij niet waren betaald.

    Volgens de lokale nieuwssite News24 werd Terreblanche in zijn slaap aangevallen. “Het lichaam van Eugène Terreblanche lag op zijn bed, met verwondingen aan het gelaat en het hoofd”, verklaarde Myburgh.

    Pro-Apartheid
    Terreblanche was als vastberaden tegenstander van de afschaffing van de Apartheid in Zuid-Afrika eerder met het gerecht in aanraking gekomen en werd in 2001 tot een gevangenisstraf veroordeeld. (afp/adb)

  8. James Barton

    April 4, 2010 at 12:04 pm

    Hulle gaan jammer wees oor ET!!!!!!!!!!!!!!!! Hulle het meer afgebyt as wat hulle gaan kan kou!!
    Ons eis Julius Maleme se kop!

  9. Oomfran

    April 4, 2010 at 12:00 pm

    JAMMER DAT EK NIE NAAR DIE BEGRAVENIS KAN VAN DIE GROOTS MAN!