Subscribe by Email

Ten tye van die voorval uit op parool

jusTwee lewenslange vonnisse is in die Willowvale landdroshof in die Oos-Kaap aan ‘n 48-jarige man, Lungephi Ngeshweni, opgelê vir die gewelddadige verkragting en moord van ‘n 14-jarige meisie.

Ngeshweni het die meisie op 18 Julie verlede jaar naby Willowvale verkrag en vermoor.

Hy was ten tye van die voorval uit op parool vir die verkragting van ‘n vrou in 2003.