Subscribe by Email

Telkom herstruktureringsproses

telkom

Ingevolge ‘n ooreenkoms het sowat 300 van Telkom se bestuurders die maatskappy vrywilliglik verlaat weens die herstruktureringsproses.

Telkom besnoei sowat tweeduisend-659 bestuursposte om die instansie meer vaartbelyn te maak in ‘n sektor wat al meer mededigend word.

Die vakbond Solidariteit sê die meeste van die bestuurders is in nuwe poste geplaas. Marius Croukamp, bedryfshoof van die telekommunikasiesektor by Solidariteit, sê meer as 100 sal dalk hulle werk verloor.