Subscribe by Email

Teleurstelling uitgespreek

JacobZumaPresident Jacob Zuma het sy spyt en teleurstelling uitgespreek oor gister se chaos in die Parlement toe ‘n beplande vraag- en antwoordsessie tussn hom en parlementslede verdaag moes word weens die EFF se “betaal terug die geld”-betoog.

Die president se kantoor sê in ‘n verklaring Zuma is teleurgesteld dat hy weereens verhoed is om sy konstitusionele mandaat uit te voer om deur die Nasionale Vergadering aan die publiek verslag te doen.

3 Responses to Teleurstelling uitgespreek

  1. petro

    Junie 22, 2015 at 8:27 am

    As hy `n waardige leier is sal sulke chaos nie gebeur nie. Hy moet liewer maar bye -bye sê sodat ons `n leier kan kry wat `n leier genoem kan word!!!!!!!!!!

  2. Herman

    Junie 20, 2015 at 10:25 pm

    As jy steel moet jy tronk toe

  3. Leon

    Junie 20, 2015 at 7:57 am

    Hy is maar te bly hy hoef nie te antwoord nie. Maar hy is egter nie die naam president waardig nie. Ons weet mos waar hy hoort !!!!