Subscribe by Email

Teazers se deure wel gesluit na moord op Jackson

Vermoor: Lolly Jackson

Teazers se deure is gesluit op Dinsdag, na die moord op die eienaar, Lolly Jackson Maandag.

Die flambojante besigheidsman was doodgeskiet in ’n huis in Kempton Park.

Die moordenaar het gevlug met Jackson se voertuig nadat hy ’n polisiekommissaris geskakel het en gesê het dat hy Jackson vermoor het.  Die polisie sê die motief vir die moord is nog onbekend, maar daar word beweer dat die persoon wat Jackson geskiet het, geld aan hom verskuldig was.

’n Teazers woordvoerder, Sean Newman het aanvanklik bekendgemaak dat dit “besigheid soos gewoonlik” sal wees by alle Teazer klubs. Daar is egter besluit om al die klubs vandag toe te maak, weens die lae moraal van werkers oor die dood van Jackson.

2 Responses to Teazers se deure wel gesluit na moord op Jackson

  1. ErickV

    Mei 6, 2010 at 10:27 am

    Eerste vat hulle Eugene van die Boere, nou vat hulle Lolly van die Hoere……It’s over man!

  2. Poeshy

    Mei 6, 2010 at 6:09 am

    Ironies:

    Eugene het gehou van skiet, toe steek hulle hom. Lolly het gehou van steek, toe skiet hulle hom.