Subscribe by Email

Taxi-staking in Gauteng word afgelas

taxiDie Nasionale Taxi-alliansie het die versekering gegee dat operateurs nie vandag in Gauteng sal staak nie. Hulle was ontevrede oor die provinsiale Vervoerdepartement se optrede waarin meer as 500 minibus-taxi’s geskut is. Die alliansie sê taxidienste sal vandag voortgaan sonder enige ontwrigting.

One Response to Taxi-staking in Gauteng word afgelas

  1. Koos

    Junie 1, 2016 at 1:19 pm

    Heheheheh….. Jy’s baas van jou eie bedryf, maar jy wil staak, ai-man heheheheee.