Subscribe by Email

Tande uit, toe breek kaak

Drie jaar nadat ’n tandarts ’n vrou van Springs se kakebeen gebreek het terwyl hy haar tande getrek het, wag nog ’n operasie op haar en kan sy steeds nie normaal eet nie. Lees Verder
Via: Suid Afrika