Subscribe by Email

Talle Emmy’s vir Game of Thrones

game-of-thrones-episode-9-5Die gewilde televisiereeks Game of Thrones het twaalf toekennings gewen op die jaarlikse Emmy-prysuitdeling in Los Angeles. Die reeks is in 24 afdelings benoem en het nou altesaam 38 Emmy’s deur die jare verower. Die produksie The People v. O.J. Simpson: American Crime Story het nege Emmy’s ingepalm en Veep twee.