Subscribe by Email

Taai verkiesingstryd word in die Baai verwag

Athol-TrollipDie Demokratiese Alliansie se burgemeesterskandidaat vir die Nelson Mandelabaai-metro in die Oos-Kaap, Athol Trollip, glo die opposisieparty het alles in sy vermoë gedoen om kiesers te oorreed om oormôre vir hom te stem. Die owerheid gaan na verwagting een van die taaiste tweestryde oplewer in die plaaslike regeringsverkiesing. Trollip sê mense wat verandering wil sien, sal vir die DA stem: