Subscribe by Email

Sydney studente se Ka(a)lender

Calendar Calendar1

Die projek wat deur veeartsenykunde-studente van die Camden universiteit  in Sydney vir liefdadigheidsorganisasie van hul keuse ingesamel word is ‘n jare lange tradisie.

Die eerste kalender waarin die vierdejaarstudente in hul geboortepakke verskyn het, is glo sowat tien jaar gelede gemaak.

Daar is perde, katte, honde, 3 alpakkas en selfs ‘n tuna van 11kg betrokke.  Die diere wat in die fotos gebruik is, word met groot respek behandel.  Groot sorg word geneem om te verseker dat die diere minimale stress ervaar.

Lees verder: http://www.dailymail.co.uk/news/article-2795111/veterinary-students-strip-white-coats-saucy-nude-calendar-discreetly-placed-animals.html#ixzz3GWfuUbWV

 

One Response to Sydney studente se Ka(a)lender

  1. Rosa

    Oktober 19, 2014 at 6:47 am

    Good