Subscribe by Email

Swaar straf vir ‘n Vrystaatse egpaar wat konyne mishandel het

450-rabbit-05-freedomDie Dierebeskermingsvereniging het die vonnis verwelkom wat aan ‘n egpaar van Odendaalsrus in die Vrystaat opgelê is nadat ‘n duisend beseerde konyne in hokkies en die karkasse van geslagte konyne in hulle motorhuis gekry is. Hendrik en Belinda van Wyk is elk gevonnis tot ‘n boete van tien duisend Rand en mag nie weer enige diere aanhou nie. Thea Smit van die DBV sê die straf is ‘n waarskuwing vir mense wat diere mishandel: