Subscribe by Email

Superrugby

bulls-vs-sharks-iii‘n Groot stryd word vanaand op Loftus Versfeld in Pretoria verwag wanneer die Bulls en die Sharks mekaar pak. Die Sharks is die enigste onoorwonne Suid-Afrikaanse span terwyl die Bulls een uit hulle vorige twee wedstryde gewen het. Vandag se aksie het vroeër vanoggend in Palmerston-noord, Nieu-Seeland, begin waar die Hurricanes die Force met 41-6 verslaan het. Die Waratahs en die Highlanders speel tans in Sydney, Australië, teen mekaar.