Subscribe by Email

Superrugby

stormersTwee Superrugby- kwalifiserende wedstryde word vandag beslis.

In die eerste kragmeting net ná half-tien vanoggemnd, Suid-Afrikaanse tyd, kom die Highlanders – wat in die vierde plek op die gekombineerde punteleer is – in Dunedin te staan teen die Chiefs wat in die vyfde plek is.

In die tweede kragmeting net ná vyfuur vanmiddag meet die Stormers – wat in die derde plek is — op Nuweland in Kaapstad kragte teen die Brumbies – wat in die sesde plek is.