Subscribe by Email

Superrugby

WELLINGTON, NEW ZEALAND - JULY 04: Aaron Smith of the Highlanders celebrates with Marty Banks of the Highlanders after winning the Super Rugby Final match between the Hurricanes and the Highlanders at Westpac Stadium on July 4, 2015 in Wellington, New Zealand.  (Photo by Hannah Peters/Getty Images)

Die tweede laaste naweek van rondewedstryde het in Auckland, Nieu-Seeland, afgeskop waar die Blues en die Brumbies teen mekaar speel. Die rustydtelling was 28-15 in die Blues se guns. Hierna pak die Reds en die Chiefs mekaar in Brisbane, Australië, en vanaand speel die Lions en die Kings teen mekaar in Johannesburg. Ses wedstryde word môre gespeel, met die Stormers wat teen die Force te staan kom, die Bulls teen die Sunwolves en die Sharks teen die Cheetahs.