Subscribe by Email

Suid-Afrikaanse atlete skitter in Rome

waydeAtletieknuus uit Italië is dat vyf Suid-Afrikaners puik gevaar het op die Goue Gala-Diamantliga-byeenkoms in Rome. Wayde van Niekerk het die 400 meter gewen, Caster Semenya die 800 meter en Sunette Viljoen die spiesgooi. Victor Hogan was tweede in die skyfwerp en Wenda Nel tweede in die 400 hekkies.