Subscribe by Email

Suid-Afrika se Olimpiese span word vandag aangekondig

South_African_Sports_Confederation_and_Olympic_Committee_logo.svgDie SA Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee gaan vandag Suid-Afrika se span aankondig wat aan volgende maand se Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gaan deelneem. Die span gaan na verwagting bestaan uit 138 atlete en 72 amptenare en bestuurders. Saskok se uitvoerende hoof, Tubby Reddy, sê die land hoop om minstens tien medaljes te verower.