Subscribe by Email

Stormers se Bok-slot word beseer

Eben-Etzebeth-3-1000x666Die Stormers se Springbok-slot, Eben Etzebeth, raadpleeg vandag ‘n dokter om vas te stel hoe ernstig sy kuitbesering is. Hy het gister sy been beseer tydens oefening. Afrigter Robbie Fleck verwag dat Etzebeth minstens Vrydagaand se Superwedstryd teen die Sunwolves tuis op Nuweland in Kaapstad sal misloop.