Subscribe by Email

Stormers Kitshoff Saterdag kwyt

Die Stormers gaan die Crusaders in Saterdag se Superrugby-wedstryd op Nuweland sonder ’n spesialis-loskopstut pak.
Dít volg op Steven Kitshoff se skorsing van een week weens ’n gevaarlike duikslag op die Brumbies-losskakel, Matt Toomua, Saterdag. Lees Verder
Via: Sport