Subscribe by Email

Sterre en Planete – aand by Sandveld – 21 April

15.30: Arriveer by die Saal in die SANDVELD Natuurreservaat – die hektoegang is gratis vir die Sterre en Planete besoekers – onthou om u eie piekniekmandjie te pak met eetgerei.

16.00: Almal is nou hier bymekaar vanwaar ons meer sal hoor van die Sandveld natuur reservaat se ryk voëllewe – geen kroeg is hier beskikbaar. – bring asb u eie mandjie met glase en drinkgoed saam.

17.00: Verwelkoming deur Me Hettienne von Abo-Moolman van die AHI Vrystaat Toerisme lessenaar en voorstelling van die ander Sprekers aan die gehoor

17.15: Me Laetitia van Rensburg – Waarnemende Adjunk Direkteur-Generaal: Omgewingsake by Detea VS

17.30: Dr Lindsay Magnus van SKA SA en meerKAT projek

18.30: Almal trek hul piekniekmandjies nader en geniet wat daarin verpak is.

19.00: Powerpoint aanbieding oor sterre en planete deur Hennie Maas van RSG en Prof Matie Hoffman van die Boyden Sterrewag.

20.00 -21.30: Kyk na die Maan en Saturnus deur die teleskope wat buite opgestel is en tyd vir vrae aan die aanbieders.

Die koste van R150 per persoon, halfprys vir Pensioenarisse en skoolkinders, sluit die volgende in:

Gratis hektoegang by Sandveld
Praatjie oor die ryk voëllewe
Wildritte
Aanbiedings deur 3 gassprekers – SKA SA, RSG en Boyden
Kniekombers
Sterrekyk deur teleskope

Onthou! Geen etes beskikbaar – pak u eie piekniekmandjie met versnapperings, drinkgoed en eetgerei en kuier heerlik saam!

Bespreek asb by Rina Greyling – 056 515 3549 of 083 487 5724

Faks: 086 545 8022 of e-pos: louvre@act.co.za

Betaal asb geld vir bespreking in voor Donderdag 19/04/2012 by:

FNB Bothaville

Tak kode: 230-136

Rek No: 6219 258 2461

Rek No: Sakekamer Restourasieprojek

Verw: S&P en u van

Faks bewys na: 086 545 8022

Daar is kampgeriewe in die Sandveld Natuur Reservaat beskikbaar asook Gastehuise/ Lodges in Bloemhof