Subscribe by Email

Steeds g’n keer aan die Haaie

Die Haaie het weer byt, hoewel hul slagtande nog soek is. Tog het hulle Saterdagaand op Kingspark hul posisie aan die bopunt van die Super-punteleer verstewig deur die Waratahs met 32-10 te klop. Lees Verder

Via: Sport