Subscribe by Email

Stan Wawrinka geklop

kevinSuid-Afrika se Kevin Anderson het die tweede gekeurde Stan Wawrinka, wenner van die afgelope Franse Ope,  met 7-6, 7-6 geklop vir ’n plek in die kwarteindstryd  van die Queens-toernooi in Londen.

Anderson het met sy sesde wedstrydpunt  ’n kishou, sy 22ste, gemoker om die wedstryd te beklink.

Hy het die beslissende valbylstryd in die tweede stel met 13-11 gewen.