Subscribe by Email

Staking dreig by Eskom

Eskom-Logo‘n Staking dreig by Eskom nadat lede van die Kommunikasiewerkersvakbond na die telekommunikasie-reus se hoofkantoor in Pretoria opgeruk het om ‘n verhoging van elf persent te eis. Hulle verwag ook ses maande ten volle betaalde kraamverlof en ‘n moratorium op afleggings en uitkontraktering van sekere afdelings. Die vakbond sê ‘n volskaalse staking sal by Telkom en al sy filiale volg as daar nie aan die eise voldoen word nie.