Subscribe by Email

Stadspoort van Gesur ontdek

Die stadspoort van Gesur uit die 10de eeu vC is ontdek. Gesur was noord van die Meer van Galilea geleë en later is Bethsaida op die plek gebou. Betsaida is die geboortedorp van Petrus, Andreas en Philippus. Jesus het die dorp verskeie kere besoek en ook van sy wonderwerke hier gedoen.