Subscribe by Email

Staat nader die Appèlhof in Oscar Pistorius se saak

State prosecutor Gerrie Nel attends a hearing of South African Paralympic athlete Oscar Pistorius' trial at the North Gauteng High Court in Pretoria on March 12, 2014.  Oscar Pistorius's murder trial saw a dramatic re-enactment of how the toilet door he shot his girlfriend though was damaged by gunshots and a cricket bat. AFP PHOTO / POOL / ALEXANDER JOEALEXANDER JOE/AFP/Getty Images

Die Staat gaan môre ‘n versoekskrif aan die Appèlhof rig vir verlof om te appelleer teen Oscar Pistorius se vonnis van ses jaar vir die moord op sy vriendin, Reeva Steenkamp. Die Paralimpiese atleet se verhoorregter, Thokozile Masipa, het die Staat verlede maand verlof geweier om teen die vonnis te appelleer. Staatsaanklaer Gerrie Nel hou vol dat dit skokkend lig is.