Subscribe by Email

Sprokie eindig toe Lilian (97) sterf

Die laaste hoofstuk van ’n egte sprokiesboek-romanse is pas in Swede afgesluit met die dood van prinses Lilian, vrou van oorlede prins Bertil. Soos Jakob en Ragel van die Bybel moes Bertil en Lilian jare wag voordat hulle toegelaat is om te trou. …read more
Via: Wereld