Subscribe by Email

Springbokke verwag ‘n groot aanslag van die Wallabies se voorspelers

Matt_Proudfoot_Allister_Coetzee_Ryan_Wilkisky_BackpagePix__620_395_s_c1_top_topDie Springbokspan se assistent-afrigter sê die span verwag ‘n reuse aanslag van die Wallabies se voorspelers wanneer die twee spanne Saterdag in Brisbane in ‘n Kampioenskapswedstryd kragte meet. Matt Proudfoot verwag dat die Australiërs in al die vaste fasette baie mededingend gaan wees. Hy sê die uitslag van Toetswedstryde word deur baie klein verskille bepaal. Die Springbokke se wedstryd-23 word môre-aand bekend gemaak.

One Response to Springbokke verwag ‘n groot aanslag van die Wallabies se voorspelers

  1. Koos

    September 8, 2016 at 7:09 am

    SARU moet ‘n klousule in sy grondwet aanbring dat as die Nasionale span drie agtereenvolgende swak vertonings lewer, die afrigtingspan as ‘n geheel vervang word, want ons is nou moeg om te hoor van “Early days”, “moet nog gel”, “gee die nuwe coach kans” ens. BASTA!, ons mos die BOK SPAN?