Subscribe by Email

Springbokke 24 Engeland 5

wernerSewesrugbynuus uit Parys is dat die Springbokke Engeland 24-5 verslaan het in hulle eerste groepswedstryd van die wêreldreekstoernooi in die Franse hoofstad. Seabelo Senatlo het al vier Suid-Afrika se drieë gedruk en Cecil Afrika het twee daarvan verdoel. Senatla het nou 58 drieë in die reeks gedruk en is die voorste puntemaker op 280. Die Blitsbokke speel vandag teen Brasilië en Australië.