Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Sport » Sokker

Wayne Rooney bly aan as Engeland se kaptein

Wayne Rooney bly aan as Engeland se kaptein

Engeland se tussentydse bestuurder, Gareth Southgate, sê Wayne Rooney sal aanbly as kaptein om kontinuïteit te verseker. Southgate is tydelik aan die stuur van sake nadat Sam Allardyce onlangs afgedank…

Engeland dank sy sokkerafrigter af

Engeland dank sy sokkerafrigter af

Engeland se sokkervereniging het afrigter Sam Allardyce afgedank nadat hy op video betrap is waar hy raad gee aan ‘n Oosterse sakeman om reëls oor speler-oordragte te omseil. Die vereniging…

Bafana Bafana klop Egipte

Bafana Bafana klop Egipte

Bafana Bafana het gisteraand in die Nelson Mandela-uitdaging op die Orlando-stadion in Soweto ‘n een-nul-oorwinning oor Egipte behaal. Mpho Makola het in die sewende minuut die enigste doel van die…

Besig met regstappe om sy naam in ere te herstel

Besig met regstappe om sy naam in ere te herstel

Die gewese president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Kirsten Nematandani, sê hy is besig met regstappe om sy naam in ere te herstel. Dit volg nadat die etiekkomitee van die wêreldbeheerliggaam,…

Fifa beveel optrede aan teen Safa se gewese president

Fifa beveel optrede aan teen Safa se gewese president

Die etiekkomitee van die wêreldbeheerliggaam, Fifa, het aanbeveel dat die voormalige president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Kirsten Nematandani, vir minstens ses jaar geskors en met 140-duisend Rand beboet word. Dit…

Euro 2016

Euro 2016

Portugal het die gasheer se hart gebreek met ‘n oorwinning met 1-0 in die eindstryd van Euro 2016 in die Franse hoofstad, Parys. Die plaasvervanger Eder het die enigste doel…

Franse President waarsku dat niemand dit moet waag die Euro 2016 sokkertoernooi te ontwrig nie.

Franse President waarsku dat niemand dit moet waag die Euro 2016 sokkertoernooi te ontwrig nie.

Die Franse President, Francois Hollande, het gewaarsku dat niemand moet probeer om die Euro 2016 sokkertoernooi te ontwrig nie. Daar was die afgelope tyd heelwat betogings in Frankryk, meestal oor…

Jose Mourinho en Manchester United

Jose Mourinho en Manchester United

Na drie dae van samesprekings, het die voormalige bestuurder van Chelsea, Jose Mourinho, en Manchester United blykbaar tot ‘n ooreenkoms gekom. Daar word reeds maande lank gegis dat Mourinho die…

Herhaalwedstryde in die FA-beker se kwarteindronde word geskrap

Herhaalwedstryde in die FA-beker se kwarteindronde word geskrap

Die FA-beker se herhaalwedstryde in ‘n kwarteindstryd gaan van volgende seisoen af geskrap word. Die besluit beteken dat die laaste herhaalwedstryd dié tussen Manchester United en West Ham was. United…

Manchester United se afrigter word afgedank

Manchester United se afrigter word afgedank

Manchester United het bevestig dat hy sy afrigter, Louis van Gaal, afgedank het al het die span ‘n paar dae gelede die FA Beker gewen. Die span het nie ‘n…