Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Sport » Rugby

M’bury sportuitslae

M’bury sportuitslae

TENNIS – Die Malmesbury tennisklub se mans C-span het Saterdag teen Paarl Hugenote se B-span te stan gekom. Juvan Caillet, Alec Viljoen, Johan Burger en Pierre Steyn het die Swartlanders…

Wesbank wen eerste wedstryd

Wesbank wen eerste wedstryd

Die Wesbank rugbyklub van Malmesbury wen Saterdag 11 Februarie vir UWK met ‘n telling van 26-22. Die wedstryd is op die Dieprivier sportgronde, ook algemeen bekend as die Bloues se…

WP moet Nuweland los, sê Andrews

Die WP-Rugbyunie sal emosie opsy moet sit en Nuweland vir die Kaapstad-stadion verruil. Dis die mening van die voormalige Springbok- en WP-stut Eddie Andrews, deesdae ‘n stadsamptenaar. Hy glo die…

Peter de Villiers is terug met meer #snorre advies

Peter de Villiers is terug met meer #snorre advies

“Alle hare moet as gelykes behandel word, en gelyke geleentheid gegee word om te groei.” Dit is Peter de Villiers, voormalige Springbok-afrigter en wêreldbekende snor deskundige, se advies in die…

Sprinkbokke kruppel en WP bankrot

Sprinkbokke kruppel en WP bankrot

Die jong flank van die Bulle, Roelof Smit is uit vir die res van die Springbokke se toer deur Europa en word deur Uzair Cassiem van die Vrystaat Cheetahs vervang.…

Laurie Mains blameer kwotas in SA RUGBY vir Bokke se swak spel

Laurie Mains blameer kwotas in SA RUGBY vir Bokke se swak spel

Die voormalige Nieu Seelandse en superrugby-afrigter, Laurie Mains, het aan ‘n Nieu Seelandse radiostasie gesê dat die kwotas in Suid-Afrikaanse rugby die rede is vir die Springbokke se swak vertoning.…

Blitsbokke beplan vir toekoms

SA Rugby is reeds besig om ‘n nuwe geslag Blitsbokke te identifiseer. Die 2020 Olimpiese Spele in Tokyo is reeds in die visier – met verskeie ander gesigte wat eersdaags…

De Klerk vervang Rudy Paige in die begin vyftiental in laaste toets Saterdag

De Klerk vervang Rudy Paige in die begin vyftiental in laaste toets Saterdag

Die skrumskakel Faf de Klerk en Damian de Allende is ingesluit in Suid-Afrika se span wat Saterdag in Durban teen Nieu-Seeland te staan kom in die Springbokke se laaste toets…

Jake White word afgedank by die Franse rugbyklub Montpellier

Jake White word afgedank by die Franse rugbyklub Montpellier

Montpellier het bevestig dat hy nie die kontrak van sy Suid-Afrikaanse afrigter, Jake White, gaan verlang aan die einde van die huidige seisoen nie. Die Franse klub is blykbaar ontevrede…

Wayne Barnes is Saterdag die 31ste man op die veld in die toets op Loftus

Wayne Barnes is Saterdag die 31ste man op die veld in die toets op Loftus

Wayne Barnes van Engeland is aangewys as skeidsregter vir Saterdag se Kampioenskapstoets tussen Suid-Afrika en Australië in Pretoria, en Jaco Peyper van Suid-Afrika sal die kragmeting tussen Argentinië en Nieu-Seeland…