Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Sport » Meer Sport

Tennis uitslae

Tennis uitslae

Die Malmesbury tennisklub het Saterdag nie ‘n tree teruggestaan teen Kuilsrivier, die kampioene van die Suid-Boland Uitdaagliga nie. Die Malmesbury mans A-span teen Kuilsrivier A speel hul wedstryde gelykop drie…

Brad Binder is die wêreldkampioen in die Motor3-motorfietsafdeling

Brad Binder is die wêreldkampioen in die Motor3-motorfietsafdeling

Die minister van Sport, Fikile Mbalula, het die Suid-Afrikaner Brad Binder geluk gewens nadat hy die wêreldkampioenskap in die Motor3-motorfietsafdeling ingepalm het. Die 21-jarige jaer het die eerste Suid-Afrikaner in…

Nico Rosberg wen

Nico Rosberg wen

Die Duitser Nico Rosberg het weer die voortou geneem op die Formule Een-punteleer toe hy die grand prix in Singapoer gewen het. Hy is nou ag punte voor sy Mercedes-spanmaat,…

Suid-Afrika sluit die Paralimpiese Spele af met sewentien medaljes

Suid-Afrika sluit die Paralimpiese Spele af met sewentien medaljes

Suid-Afrika het die Paralimpiese Spele in Rio de Janeiro afgesluit met sewentien medaljes waarvan sewe goud is, ses silwer en vier brons. Die afsluitingseremonie was ‘n skouspel van sangers, dansers…

14 goue medaljes vir Suid-Afrika in Rio

14 goue medaljes vir Suid-Afrika in Rio

Charl du Toit het sy tweede goue medalje by die Paralimpiese Spele in Rio gewen, hierdie keer in die 400 meter T37 vir mans. Die Suid-Afrikaanse span het nou altesame …

Jonathan Ntutu en Dyan Buis wen nog medaljes vir Suid-Afrika in Rio

Jonathan Ntutu en Dyan Buis wen nog medaljes vir Suid-Afrika in Rio

Die Suid-Afrikaanse span in Rio spog nou met 13 medaljes, danksy Jonathan Ntutu en Dyan Buis. Ntutu het silwer gewen in die mans se T9-100-meter met ‘n tyd van 11-komma-nul-nege…

Goue dag vir Suid-Afrika in Rio

Goue dag vir Suid-Afrika in Rio

Suid-Afrikaanse atlete het gister twee goue medaljes verower op die Paralimpiese Spele in Rio de Janeiro. Ernst van Dyk het die padfietswedren gewen in ‘n tyd van een uur 37…

Nog atlete se vertroulike mediese rekords word uitgelek

Nog atlete se vertroulike mediese rekords word uitgelek

Die Russiese kuberkrakergroep Fancy Bear het die vertroulike mediese inligting van ‘n tweede groep atlete bekend gemaak. Die besonderhede van die Amerikaanse atlete Venus en Serena Williams en Simone Biles…

Stanislas Wawrinka van Switserland wen die Amerikaanse Ope

Stanislas Wawrinka van Switserland wen die Amerikaanse Ope

Stanislas Wawrinka van Switserland het sy derde grand slam-titel ingepalm toe hy die Amerikaanse Ope gewen het. Hy het die wêreld se voorste speler, Novak Djokovic van Serwië, in vier…

Serena Williams word verslaan in die halfeindstryd van die Amerikaanse Ope

Serena Williams word verslaan in die halfeindstryd van die Amerikaanse Ope

Serena Williams van Amerika het haar plek as die wêreld se nommer-een-speler aan Angelique Kerber van Duitsland afgestaan nadat sy in die halfeindstryd van die Amerikaanse Ope teen Karolina Pliskova…