Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Sport » Krieket

Darling-krieketklub uitslae

Darling-krieketklub uitslae

Darling krieketklub is steeds op die wenpad. Die Darling-krieketklub het Saterdag 11 Februarie vir Drakenstein Edu van Paarl op Darling se sportgronde die stryd aangese. Darling boul almal uit vir…

Binneshuise krieket: SA Meesters Vroue stap weg met die louere

Binneshuise krieket: SA Meesters Vroue stap weg met die louere

Die SA Meesters Vrouespan het onlangs deelgeneem aan die Meesters Wereldbeker Kampioenskap in Birmingham, Engeland. Ander lande wat deelgeneem het was onder andere New Zeeland en Australie. Die semi-finaal was tussen…

Protea-vroue maak reg vir Aussies

Die Protea vroue-krieketspan is in ‘n wedloop teen tyd gewikkel om die sterkste groep saam te stel wat volgende maand na Australië kan reis. Hulle pak dan hulle Australiese eweknieë…

AB de Villiers gaan nog langer op die krukkelys wees

AB de Villiers gaan nog langer op die krukkelys wees

Suid-Afrika se toets- en eendagkaptein, AB de Villiers, gaan vroeg volgende week ‘n operasie aan sy arm ondergaan en sal ses tot ag weke op die kantlyn wees. Hy sukkel…

Kaapse krieketspelers wil steeds van hulle afrigter ontslae raak

Kaapse krieketspelers wil steeds van hulle afrigter ontslae raak

‘n Groep spelers van die Kaapse Kobras beplan om môre ‘n geskil by die kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie te verklaar teen hoofafrigter Paul Adams. Tony Irish van die…

Krieket

Krieket

Suid-Afrika het Ierland met 206 lopies verslaan in hulle eenmalige eendagwedstryd in Benoni aan die Gautengse Oosrand. Die Proteas het in hulle vyftig boulbeurte 354 vir vyf aangeteken, met Temba…

Spelers van die Kaapse Kobras kla oor hulle afrigter

Spelers van die Kaapse Kobras kla oor hulle afrigter

Die Westelike Provinsie-krieketvereniging het ‘n raadsvergadering vir môre belê om griewe te bespreek wat spelers van die Kaapse Kobras teen hulle afrigter, Paul Adams, ingedien het. Volgens Club Cricket SA…

Oudspeler bedank as nasionale krieketkeurder

Oudspeler bedank as nasionale krieketkeurder

Ashwell Prince het bedank as nasionale keurder omdat hy afrigter wil word en hy meen dit ‘n belangebotsing tot gevolg sal hê. Times Live berig dat die voormalige Protea-speler se…

Krieket Suid-Afrika kondig ‘n groot wins aan

Krieket Suid-Afrika kondig ‘n groot wins aan

Krieket Suid-Afrika se president, Chris Nenzani, sê die liggaam het weer puik presteer ten opsigte van sy bedryf en finansies en ‘n oorskot van 107 miljoen Rand behaal. Hy het…

Dale Steyn is nog glad nie van plan om uit te tree nie

Dale Steyn is nog glad nie van plan om uit te tree nie

Die Protea-snelbouler Dale Steyn sê hy wil altyd verbeter op sy spelpeil. Hy het gister in die tweede toets teen Nieu-Seeland in Centurion die 26ste keer vyf paaltjies in ‘n…