Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Sport » Golf

Jack Nicklaus rou oor die dood van sy vriend en teenstander

Jack Nicklaus rou oor die dood van sy vriend en teenstander

Die beroemde Amerikaanse gholfspeler Jack Nicklaus beskryf sy landgenoot Arnold Palmer as die koning van die sport. Die 87-jarige Palmer het gister in ‘n hospitaal in Pennsylvania gesterf terwyl hy…

Uiters winsgewende naweek vir die Noord-Ierse gholfspeler Rory McIlroy

Uiters winsgewende naweek vir die Noord-Ierse gholfspeler Rory McIlroy

Rory McIlroy van Noord-Ierland het ‘n uitspeelstryd-bonus van 137 miljoen Rand verdien toe hy die Amerikaanse PGA-toerkampioenskap in Atlanta, Georgia, gewen het. Hy het die plaaslike speler Ryan Moore op…

Tiger Woods hopelik weer terug op die baan

Tiger Woods hopelik weer terug op die baan

Nadat hy meer as jaar weens beserings buite aksie was, is die 14-malige kampioen, Tiger Woods, volgende maand hopelik weer terug op die baan. Woods, wat nog geen major-titel gewen…

Nog ‘n debuut-wenner in die Amerikaanse PGA-gholftoernooi

Nog ‘n debuut-wenner in die Amerikaanse PGA-gholftoernooi

Die Amerikaner Jimmy Walker het sy eerste major-titel ingepalm toe hy die Amerikaanse PGA-toernooi in Springfield, New Jersey, met een hou gewen het. Die nommer 48 op die wêreldranglys het…

Henrik Stenson wen die Britse Ope-gholftoernooi

Henrik Stenson wen die Britse Ope-gholftoernooi

Henrik Stenson van Swede het die Britse Ope op Royal Troon gewen. Sy totaal van 264 is twintig onder baansyfer en drie beter as dié van die Amerikaner Phil Mickelson,…

IOK gaan gholf se status as Olimpiese sportsoort heroorweeg

IOK gaan gholf se status as Olimpiese sportsoort heroorweeg

Die Internasionale Olimpiese Komitee sê hy sal kyk hoeveel van die wêreld se voorste spelers nie volgende maand aan die Spele in Rio de Janeiro deelneem nie wanneer daar besin…

Nog ‘n gholfspeler onttrek aan die Olimpiese Spele

Nog ‘n gholfspeler onttrek aan die Olimpiese Spele

Die nommer drie-speler op die wêreldranglys, Jordan Spieth van Amerika, het ook onttrek aan die Olimpiese toernooi in Rio de Janeiro weens vrees oor die Zika-virus. Die nommer een-speler, Jason…

Nog ‘n gholfspeler onttrek aan die Olimpiese Spele

Nog ‘n gholfspeler onttrek aan die Olimpiese Spele

Hideki Matsuyama van Japan het die sesde speler onder die voorste twintig in die wêreld geword om te onttrek aan die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro weens die Zika-virus.…

Wêreld se voorste gholfspeler onttrek ook aan die Olimpiese Spele

Wêreld se voorste gholfspeler onttrek ook aan die Olimpiese Spele

Die wêreld se voorste speler het ook onttrek aan die Olimpiese Spele uit vrees vir die Zika-virus in Brasilië. Die Australiër Jason Day se besluit volg nadat sy landgenote Adam…

Nog nie fiks genoeg nie

Nog nie fiks genoeg nie

Die voormalige nommer een op die wêreldranglys, Tiger Woods van Amerika, sê hy is nog nie fiks genoeg om aan volgende week se Amerikaanse Ope deel te neem nie. Hy…