Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Sport

M’bury sportuitslae

M’bury sportuitslae

TENNIS – Die Malmesbury tennisklub se mans C-span het Saterdag teen Paarl Hugenote se B-span te stan gekom. Juvan Caillet, Alec Viljoen, Johan Burger en Pierre Steyn het die Swartlanders…

Tennis uitslae

Tennis uitslae

Die Malmesbury tennisklub het Saterdag nie ‘n tree teruggestaan teen Kuilsrivier, die kampioene van die Suid-Boland Uitdaagliga nie. Die Malmesbury mans A-span teen Kuilsrivier A speel hul wedstryde gelykop drie…

Darling-krieketklub uitslae

Darling-krieketklub uitslae

Darling krieketklub is steeds op die wenpad. Die Darling-krieketklub het Saterdag 11 Februarie vir Drakenstein Edu van Paarl op Darling se sportgronde die stryd aangese. Darling boul almal uit vir…

Wesbank wen eerste wedstryd

Wesbank wen eerste wedstryd

Die Wesbank rugbyklub van Malmesbury wen Saterdag 11 Februarie vir UWK met ‘n telling van 26-22. Die wedstryd is op die Dieprivier sportgronde, ook algemeen bekend as die Bloues se…

Binneshuise krieket: SA Meesters Vroue stap weg met die louere

Binneshuise krieket: SA Meesters Vroue stap weg met die louere

Die SA Meesters Vrouespan het onlangs deelgeneem aan die Meesters Wereldbeker Kampioenskap in Birmingham, Engeland. Ander lande wat deelgeneem het was onder andere New Zeeland en Australie. Die semi-finaal was tussen…

WP moet Nuweland los, sê Andrews

Die WP-Rugbyunie sal emosie opsy moet sit en Nuweland vir die Kaapstad-stadion verruil. Dis die mening van die voormalige Springbok- en WP-stut Eddie Andrews, deesdae ‘n stadsamptenaar. Hy glo die…

Peter de Villiers is terug met meer #snorre advies

Peter de Villiers is terug met meer #snorre advies

“Alle hare moet as gelykes behandel word, en gelyke geleentheid gegee word om te groei.” Dit is Peter de Villiers, voormalige Springbok-afrigter en wêreldbekende snor deskundige, se advies in die…

Sprinkbokke kruppel en WP bankrot

Sprinkbokke kruppel en WP bankrot

Die jong flank van die Bulle, Roelof Smit is uit vir die res van die Springbokke se toer deur Europa en word deur Uzair Cassiem van die Vrystaat Cheetahs vervang.…

SA JAGTERS BESTUUR IS IN DIE PEKEL – VERVOLG DIE FUITJIEBLASER

SA JAGTERS BESTUUR IS IN DIE PEKEL – VERVOLG DIE FUITJIEBLASER

Moontlik die grootste en langste dissiplinêre verhoor sedert die bestaan van georganiseerde jag is stil-stil sedert 2014 besig om plaas te vind by die SA Jagters se hoofkantoor te Inyatipark,…

Protea-vroue maak reg vir Aussies

Die Protea vroue-krieketspan is in ‘n wedloop teen tyd gewikkel om die sterkste groep saam te stel wat volgende maand na Australië kan reis. Hulle pak dan hulle Australiese eweknieë…

Page 1 of 229123Volgende ›Last »