Subscribe by Email

Spesialisbelegger skort lenings aan ses staatsbeheerde onernemings op

Andrew-canter-future-Growth_slider-415x225Die grootste spesialis-belegger in vaste beleggings in Suid-Afrika, Futuregrowth-batebestuur, het lenings aan ses van die land se grootste staatsbeheerde ondernemings opgeskort. Dit is Eskom, Transnet, die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap, die Landbank, die Nywerheidsontwikkelings-korporasie en die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika. Die maatskappy het politieke kommer oor regerings-binnegevegte aangegee as een van die redes vir die besluit. Die ekonoom Dawie Roodt van die Efficient-groep sê dit is die eerste keer dat die privaat sektor befondsing aan die staat stop: