Subscribe by Email

Sonder vergoeding geskors

David-van-Rooyen-2Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Des van Rooyen, het onhul dat meer as sewentig munisipale amptenare, insluitend ‘n stadsbestuurder en metropolisielede, tans sonder vergoeding geskors is. Van die amptenare is van metro’s soos Johannesburg, Kaapstad en BuffaloCity. Van Rooyen het op ‘n parlementêre vraag geantwoord dat sommige van die oortredings seksuele teistering insluit, asook bedrog en die gebruik van munisipale eiendom om perlemoen te stroop en onwettig te versprei.