Subscribe by Email

Sondagmôre op die plaas

Sondagmôre op die plaas

(Afrikaanse woorde vir Beautiful Sunday)

Sondag môre op onse plaas

Word ek wakker van ‘n groot geraas

O, o, o dis die bul wat daar blaas.

Ek skrik, en luister skoon verbaas

Na daai bul wat dink hy is nou die baas

Ai, ai, ai nou roer dit op die plaas

Ha, ha, ha, pragtige Sondag

Dis my my my heel mooiste dag

Al raas daai daai daai bul ook tot die nag

O ja, ja, ja dis die mooiste mooi dag

Oorspronklike woorde: BALFE, DAVID WILLIAM/GREENE, PETER

Liriek: Daniel Boone

In Afrikaans opgekoffie: Herman Toerien, deels ontleen aan ‘n nou onbekende medetroep

One Response to Sondagmôre op die plaas

  1. Tillie

    Julie 19, 2016 at 5:54 pm

    Hi
    my brother asked me about this song tonight. I googled it, tried youtube, but I am unable to find it anywhere. Any suggestions?