Subscribe by Email

Solidariteit en AfriForum gaan sportkwotas uitdaag

Fikile_Mbalula__2899362bSolidariteit en AfriForum gaan vandag ‘n omvattende regstrategie aankondig teen raskwotas en regeringsinmenging in sport. Dit volg nadat die minister van Sport, Fikile Mbalula, verlede maand vier sportfederasies verbied het om vir die aanbieding van internasionale byeenkomste te bie omdat hule nie aan hervormingsteikens voldoen nie. Kallie Kriel van AfriForum sê die burgerregte-organisasie sal enige moontlike internasionale sportliggaam betrek in die stryd teen blatante diskriminasie in Suid-Afrikaanse sport.

5 Responses to Solidariteit en AfriForum gaan sportkwotas uitdaag

  1. Dimitri Boer

    Junie 2, 2016 at 4:07 pm

    Hoe is dit dat daar nie een wit sokker speller is in daai groot land nie. Die grootste sport in die wereld met nie een wit sokker speller in Suid Afrika nie. Dit klink vir my na n kak storie. Reverse Apartheid.

  2. Koos

    Junie 2, 2016 at 9:01 am

    Die dwaas tas-tas in die donker daarom is die SA Sokkerspan heeltemal donker…. Geen lig,geen toekoms.

  3. Dan

    Junie 1, 2016 at 1:48 pm

    Ek sien gisteraand op die nuus hop hop hy sommer van plesier by die sokker toekennings waar ek nie een blanke kon sien nie – die ou is regtig n tweegat jakkels

  4. Dan

    Junie 1, 2016 at 1:46 pm

    Hoe kan die ou gedroggie sommer sonder mandaat sulke veranderings instel, ja wat,- ek dink Solidariteit en AF moet hom en sy fabriek sommer n plettervat gee dat hulle hom met n draagbaar van die veld verwyder

  5. Koos

    Junie 1, 2016 at 12:00 pm

    SA Rugby = Reenboog
    SA Krieket = Reenboog
    SA Netbal = Reenboog
    SA Hokkie = Reenboog
    SA Atletiek = Reenboog
    Bafanna- Bafanna = net SWART