Subscribe by Email

Solidariteit doen ‘n voorlegging voor ‘n VN-komitee

Dirk3Solidariteit het sy verslag oor die Suid-Afrikaanse regering se beleid van rassekwotas by die Verenigde Nasies se komitee vir die Uitwissing van alle Vorme van Rassediskriminasie in Genève aangebied. Bestuurshoof Dirk Hermann het aan NuusFlits gesê dit is ‘n kwessie wat alle Suid-Afrikaners raak, ongeag van hulle velkleur: