Subscribe by Email

Soeke na familie

Ons reel ‘n Fourie van Brits familie re-unie. Ek is opsoek na Gina, ‘n klein niggie van ons. Haar ma Drika het verongeluk naby Brits in ‘n sportkar in die vroee jare 70 (+-1973/74). Kan iemand my help met koerant berigte van daai tyd ? Of dalk meer inligting oor Tina ?