Subscribe by Email

Só het Bouch sy oog verloor

Alles was swart toe hy sy beseerde oog probeer oopmaak. En toe hy met sy regteroog kyk of daar bloed was, was daar net helder slym op die wit inner van sy paaltjiewagter-handskoen. Lees Verder

Via: Suid-Afrika