Subscribe by Email

Slaggate kos staat baie – in Vlaandere

Motoriste wie se motors se onderstelle weens slaggate teen die Vlaamse regering ingestel het, het skerp teen die vorige jaar afgeneem. Nou het 879 motoreienaars in die eerste helfte van die jaar eise ingestel, teenoor meer as 2 000 verlede jaar.

Die afname word toeskryf aan ‘n milde winter, wat minder straf op die paaie was.

Die uitbetalings weens slgaggatskade kan die Vlaamse owerheid sowat 300 000 Euro’s (meer as R3 miljoen) kos. Gemiddeld slaag die helfte van die eise.

Foto: Slaggat naby Hasselt in Vlaandere. PPN

Herman Toerien