Subscribe by Email

Skok-video: Man deur vangwa gesleep

Die polisie ondersoek die dood van ‘n Mosambiekse man wat na bewering deur polisiebeamptes in Daveyton aan die Oos-Rand aan ‘n polisievangwa vasgemaak en sowat 400 meter ver gesleep is. …read more
Via: Suid Afrika