Subscribe by Email

SKOG VOORSAAI DAG 15 MAART 2017 – MOORREESBURG

Die Swartland Klein Graan Ontwikkelings Groep nooi graan boere om die 2017 voorsaaidag aanbieding by te woon in Moorreesburg, Jan Basson Sentrum Sentraal Straat op 15 Maart 2017.

  • Die hoofspreker Dr. Brand Pretorius –  beloof waardevolle “riglyne vir volhoubare sukses in vinnig veranderende Suid Afrika” te bied.
  • Nog ‘n interresante onderwerp wat gedek word is die gebruik van “Drones” of hommeltuie in boerdery deur – Ian Freemantle.
  • Boer Bye vriendelik deur Nico Langenhoven aangebied.
  • Verrigtinge vind vanaf 08h00 plaas met registrasie en eindig na 13h00 met ‘n ete.saad – kontak Handrie Crus by 0834696311.