Subscribe by Email

Skietery by ‘n universiteit in Kalifornië

A woman lights a candle at a makeshift shrine for 20-year-old UCSB student Christopher Michael-Martinez outside a deli that was one of nine crime scenes after series of drive-by shootings that left 7 people dead in the Isla Vista neighborhood of Santa Barbara, California May 26, 2014.  REUTERS/Lucy Nicholson

Uit Amerika word berig dat twee mans dood is in ‘n skietvoorval by die Universiteit Kalifornië in Los Angeles, waarna die kampus gesluit en klasse afgestel is. Die polisie sê die skietery het plaasgevind in ‘n kantoor in die ingenieursgebou. Een van die slagoffers is ‘n professor.