Subscribe by Email

Sharks klop die Jaguares net-net

160223Sharksp-jpg (1)Die Sharks het net-net daarin geslaag om die Jaguares te verslaan in verlede nag se wedstryd in Buenos   Aires, Argentinië. Kaptein Patrick Lambie het in die doodsnikke ‘n strafdoel behaal om die  besoekers met 25-22 te laat wen. Daniel du Preez het die Sharks se enigste drie gedruk en die tuisspan het drie aangeteken.